Redenaars

R150.00

Jy kan self ’n onderwerp kies vir jou toespraak en moet die beoordelaar van jou siening oortuig. Die toespraak moet goeie beredenering bevat, ’n logiese struktuur hê en bondig maar treffend wees. Maksimum tydsduur: 3-5 minute

kategorie: