Laai my poësie-video: Graad 11 tot 12

Maak seker jy het jou video só geberg dat die afdeling, asook jou naam en van duidelik in die video se naam is. Byvoorbeeld: Redenaars_JanniePieterse

Let wel! Dit kan ’n tydjie neem om jou video op te laai, afhangend van jou internetverbinding se oplaaispoed. Ons beveel aan jy maak gebruik van Wi-Fi, indien moontlik.