Koorsang

R500.00

Jou koor moet twee liedjies sing. Een liedjie moet in Afrikaans wees. Een liedjie moet sonder begeleiding wees. Een lied moet in die formele, klassieke styl wees, dus n oorspronklik gekomponeerde lied. Stuur die bladmusiek na eisteddfod@huisgenoot.com.
Maksimum tydsduur van jou opname: 8 minute

kategorie: